I found this code pretty easy (because its the very definition of easy) but I shared this one with you because its a great example of the blocks and functions I’m learning.
Wednesday, 20 November 2019
Blogging with Swift Playgrounds
If you watch the video you can probably tell I’m not far in Swift playground, the coarse I chose is an example of the “if” and “else” block. I faced only the challenge of repeating and checking the my code, why? The challenge has no turns. I learnt ed that I had to use the “if” or “else” blocks to tell the character what to do if certain blocks popped up, like if you are faced with different challenges, you do different things. For example, changing a tire, if you are to change a tire, you don’t run around screaming until your face is black and blue? (Or do you?) That's what I programmed the code to do (not scream its lungs out about a tire). So, because I’m not far in Swift, I’m probably boring you, but
I found this code pretty easy (because its the very definition of easy) but I shared this one with you because its a great example of the blocks and functions I’m learning.
I found this code pretty easy (because its the very definition of easy) but I shared this one with you because its a great example of the blocks and functions I’m learning.
Thursday, 14 November 2019
Ek wil onthou
Oor vyf jaar wil ek onthou….
My naam is Amy en ek is elf, maar ek voel dat ouderdom is slegs ń getal is. Ek is hier om vir jou van my gunsteling dinge te vertel. Om een of ander rede het ek nog altyd gehou van blou. My gunsteling liedjie is “She always gets what she wants”. My ouers het die liedjie vir my gegee. Ek het eintlik geen idee wat ek eendag wil wees of wat my gunsteling kos is nie. Daar is te veel keuses. Shikina, Simone, Jacky, Tyla, Esther en Imogen is my beste vriendinne. Simone het my gunsteling boeke,”The Land of Stories”, “The star of Kazan,” en “The Trillion Triogly,” aanbeveel.Netbal is my gunsteling sport en “Gravity Falls,” is my gunsteling TV-program. Ek het drie honde en twee African Greys. Ek is respekteer Mev. Bernhart, my ma, my pa, Taryn en my ouma.
Oor vyf jaar sal ek waarskynlik baie slimmer wees en baie dinge doen, maar ek het doelwitte wat ek graag wil bereik. Een van my doelwitte is om ń posisie in netbal as hulpdoel te kry. Ek hou daarvan om aan te val en doelwitte te skiet, maar ek word nooit gekies te kry. Ek Ek oefen my doele en probeer verbeter om ń permanente posisie as hulpdoel te kry. Weet jy wat? Ek wil regtig voor ń gehoor kan sing, maar ek is senuweeagtig. Alhoewel ek nie dink dat ek ń mooi stem het nie, wil ek steeds die vrees oorwin. Ek sal sanglesse neem en die moed vind om dit doen. Hopelik kan ek ń boek skryf teen die tyd dat ek sestien is. Ek het nog altyd daarvan gehou om te skryf, maar as deel van ń taak, en ń boek is uitdaging. Ek sal klein gedeeltes op ń slag oor ń lang periode skryf.
Subscribe to:
Posts (Atom)
Blogging with Swift Playgrounds
If you watch the video you can probably tell I’m not far in Swift playground, the coarse I chose is an example of the “if” and “else” block....
-
If you watch the video you can probably tell I’m not far in Swift playground, the coarse I chose is an example of the “if” and “else” block....
-
I woke up with a start, I was shivering, the cold got the best of me , again.I hesitated, did I really want to get out of bed and surrender...
-
**I trembled at the sight of a new year but none of the less was I confident. New challenges to face, new friends to make and I thought this...